Loading...
Central Reservations

Quick Booking

Radio Raps

Radio Raps

29 en 30 Junie 2018 Genuine

Genuine! is ‘n eenmanstuk aangebied deur Jonathan van Radio Raps.  Genuine, die mens kan beskryf word en hy het karaktereienskappe, jy kan hom
analiseer en dissekteer, maar sal die genuine verstaan word? Op ‘n skreeusnaakse manier wys Jonathan ons op ons eie menslikheid, ons weerloosheid en dit wat die mens die uniekste spesie maak. “Genuine, boys, ons moet dit ernstig oorweeg om onsself nie so ernstig op te neem nie.”

29 en 30 Junie 2017, 20h00
R150 pp


Kaartjies beskikbaar by Escapades Theatre
Terme en Voorwaardes geld

Scroll to Top