Bok van Blerk

Bok se musiek spreek van ‘n liefde vir sy land en sy mense met ‘n sweempie humor wat hier en daar bygevoeg word. “De La Rey,” die eerste album met die gelyknamige titelsnit, het mense laat regop sit en notisie neem en multi-platinum verkope is behaal.

Saam met Plakkies (Chris Steyn)

3 Augustus 2024 | 19h00
Buitelig Vertonig onder tente

R200 pp
Laerskool Leerders – R100
Kinders tot 6 jaar – Gratis

Kaartjies beskikbaar by 083 716 5495

REVIEWS

Where to find us

Corner of N12 & Rio Boulevard, Meiringspark, Klerksdorp, 2571

RIO HOTEL AND SLOTS ARE OPEN 24 HOURS A DAY 365 DAYS A YEAR

Scroll to top