Loading...
Central Reservations

Quick Booking

Juanita du Plessis en Familie

Juanita du Plessis en Familie

28 September 2017 Die blinkste ster in Suid-Afrikaanse musiek!

Die blinkste ster van Suid-Afrikaanse musiek kom na Rio! 
Ons eie Platinum Prinses, Juanita du Plessis, is die eerste kunstenaar in die Afrikaanse geskiedenis om 2 000 000 albums in Suid-Afrika te verkoop.  Kom hoor all haar beste treffers, met familie Franja  en Ruan Josh du Plessis.

28 September 2017, 20h00
Kaartjies R120
Escapades Theater

Scroll to Top